Angora bokke
Livestock / / 26 views
ZAR 980.00
Location: Ceres, Western Cape
Ou angora ooie beskikbaar. As jy weiding en voer het kan hulle moontlik nog n lam grootmaak. Jong tweetand kapaters ook. Ooie R980 om uit te soek.
Kapaters R50 per kg
- Listing ID: 13489