Real Estate / Property Photography assistant
Part-time & Weekend jobs / / 10 views
Location: Durbanville, Western Cape
Company Name: Visual Perfect
Advertised by: Private
Job Type: Freelance
Opsoek na iemand met experience in property / real estate photography,
moet n portfolio he met goeie kwaliteit fotos van properties.
Hierdie is net freelance werk vir nou, soek iemand wat my kan help met shoots,editing,marketing wanneer dit nodig is.
Ek verkies iemand in Durbanville / Brackenfell / Bellville area.
As jy belangstel kan jy my whatsapp.
078 466 7330
- Listing ID: 15202